- This event has passed.
HEKPOORT 4X4
May 2 - May 3

HEKPOORT 4x4 – 25 JAAR STERK
Datum: Saterdag, 2 Mei
Beskrywing:
Hekpoort 4x4 vier ons 25ste bestaansjaar en jy word uitgenooi na ’n dag soos min!
Deelnemersfooi: R300
TOEGANG:
Volwassenes:
• R120 (by die hek)
Kinders:
• R75 – Hoërskool (by die hek)
• R50 – Laerskool (by die hek)
Koelerboksfooi: R200
Parkering: R20
KAMP PLEK:
• R800 vir die naweek (4 persone)
• Toegang ingesluit
Aanlyn pryse is goedkoper!
Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.
Gas: Robbie Wessels
Navrae: 082 825 7520